+37
Selfsorg in Bojanala

Aloe Rock Cabin

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Douwe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wow, absoluut fantasties. Mooiste plek en uitsig. Gasheer aan elke detail gedink om dit 'n wonderlike ervaring te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fabulous! Dit was absoluut fantasties. Alles was so pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gorgeous! Lovely stone house, very clean and everything you'd need for a relaxing, easy stay! Loved the set up on arrival and choccies, strawberries and champers. Gorgeous views and very private. Perfect drive from Jozi for a stress-free getaway. Hosts attentive and available on WhatsApp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Asemrowend rustig vriendelik. Baie lekker, die uitkyk is asemrowend. Onthou om 'n verkyker te vat, dan kan jy baie van die wild sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vyfster ligging en verblyf vir 'n naweek weg. Pragtige ligging. Die verblyf is luuks en uit die boonste rakke en het alles wat jy nodig het. Gasvrou het baie moeite gedoen om ons verblyf so lekker moontlik te maak. Sal beslis weer Aloe Rock gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastiese naweek. Fantastiese plek. Baie goed toegerus en netjies. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Skean D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic location, accommodation and facilities. Fantastic location, accommodation and facilities. One of the best equipped places we have stayed at. It was a real spoil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Asemrowende lekker plek. Dit was een vir die boeke. Regtig besonders gewees. Gasvryheid en moeite het ons baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing & rejuvenating. Great stay - no issues. Clean & positive guest relations. Beautiful & tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende tuiste waar mens waarlik kan rus. Die plek is uitstekend en die diens was puik. Dis duidelik dat die eienaars uit hul pad gaan om mens te akkommodeer. Ons sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 166

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

N4, Plaas Eljance, Moedwil, Rustenburg, 0300, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqka6QPoEkk1ZYRQx1VONnidlZjppuXmsDdyq1wCdNi1s3xNUWc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 N4 Plaas Eljance, Moedwil 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.583448212093 26.891862379762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang