2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - N4, Plaas Eljance, Moedwil, Rustenburg, 0300, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Aloe Rock Cabin is op 'n prentjiemooi plaas, 40 km vanaf Rustenburg. Die bekoorlike kliphuisie op 'n 80 meter hoë krans spog met 'n fantastiese uitsig oor 'n lowerryke vallei met berge in die agtergrond.
Dié kompakte kliphuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, asook 'n buitestort wat albei 'n uitsig oor die vallei het.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel, broodrooster, en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die eenheid het ook lugversorging, 'n kaggel, linne en handdoeke.
Die huisie lei na 'n lieflike patio wat verder na 'n rotspoel, Jacuzzi en 'n buitestort lei. Daar is ook 'n braai-area met 'n piekniektafel. 'n Stel trappe lei na 'n dek met 'n bankie waar gaste ongelooflike sonsondergange kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 157
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N4, Plaas Eljance, Moedwil, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Gaste dink Aloe Rock Cabin het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N4, Plaas Eljance, Moedwil, Rustenburg, 0300, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang