+35

Aloe Rock Cave

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Farm Dwarsspruit 393, Moedwil, 0315, Noordwes
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Rock Cave skuil op 'n skilderagtige wildplaas in Moedwil, Noordwes. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir paartjies wat van die stadsgewoel wil ontsnap en die natuurskoon wil geniet. 'n Gang van klippe lei van die parkeerplek tot by twee groot houtdeure wat toegang gee tot stoep met 'n uitsig op 'n populierwoud. Die berg in die agtergrond sorg vir asemrowende Afrika-sonsondergange.

Dié knus klipeenheid is uniek en het slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, elektriese ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n Google-TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging.

Die eenheid lei na 'n lieflike klipstoep met 'n boma, ingeboude braai, rotspoel, Jacuzzi en buitestort. Daar is ook 'n gasbraai met buitemeubels.

Aloe Rock Cave is slegs 8 km vanaf die N4-hoofweg en 2 ure vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Sun City en Pilansberg Wildreservaat is ook net 40 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sarel L
Saam met lewensmaat
5.0
Ligging, diens en verblyf het my verwagtinge oortref. Die verblyf was meer as wat ek verwag het en sal dit enige tyd aanbeveel en ook so weer teruggaa...
Sien meer
Nov 2025
Ilse V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Een van die beste plekke ooit, perfek gewees, netjies, skoon, privaat, net heerlik.
Nov 2025
Marile H
Saam met lewensmaat
5.0
11/10! Awesome stay! Just like other previous travellers, we also rate our stay as a 10/10. The location is super private, and the view...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Desiree P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf en vriendelike gasheer. Verblyf het verwagtinge oortref! ‘n Fantastiese naweek en pragtige verblyf met alles wat jy nodig het en m...
Sien meer
Okt 2025
Carli V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend, rustig, 'n stukkie paradys. Dit is werklik 'n klein stukkie paradys! Dis gerieflik en naby om 'n kort wegbreek te doen. Mens voel tuis met...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Eljance Game Breeders, Farm Dwarsspruit 393, Moedwil, 0315, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Rock Cave het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Farm Dwarsspruit 393, Moedwil, 0315, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdf2baf53e3aad2fb7bc7c542b4c0d970b61d408b8fa1095637b486e6452f5bc9408248159d21be1140c8500699c87ed3d33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Eljance Game Breeders Farm Dwarsspruit 393 0315 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.577409309402 26.894046374844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang