Pick your preferred language

English

Afrikaans

+21
Selfsorg in Matjiesrivier

Aloe Valley Retreat

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm 34 Matjiesrivier Road, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Aloe Valley Retreat skuil in die prentjiemooi Matjiesriviervallei en bied selfsorgverblyf op die Matjiesrivier Plaas, sowat 45 km van Oudtshoorn af. Die gastehuis spog met 'n groot tuin.

Daar is 2 selfsorgkothuise wat individueel versier is, elk met 'n privaat badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is 'n koningingrootte-bed in Aloe-kothuis en 'n dubbelbed met 'n rusbank met 'n uittrekbed in die Protea-kothuis. Elke eenheid het toebehore, gehaltelinne, bad- en swemhanddoeke, braaigeriewe en 'n braaisak, asook buite-paraffienlampe, kussings om buite te sit en privaat ingange.

Verder is daar dakwaaiers vir die somer en ekstra komberse vir die winter.

Daar is gratis WiFi met ononderbroke kragtoevoer, 'n gemeenskaplike swembad, die mooiste uitsig oor die vallei en 'n braai-area om na uit te sien.

Veilige parkeerplek word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Farm 34 Matjiesrivier Road, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Valley Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 815
10 % AF
R 1 815 R 1 634
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 815
10 % AF
R 1 815 R 1 634
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 815
10 % AF
R 1 815 R 1 634
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm 34 Matjiesrivier Road, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320bc58d3b4d3349798d3c56cb7531cb0d61ae2d2a111188047f8a244c3c2cc3a81aec3f7ae79059d105e91ed94c1ed80d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 815 nouVanaf R1 634 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Farm 34 Matjiesrivier Road Matjiesrivier 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.389850377611 22.04647064209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang