Alongside 594

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Cobus R
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Rustig en veilig. Gasvrou uitstekend. Verblyf uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayleigh S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Very pleasant. We enjoyed staying at Alongside 594. They were very accommodating and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Waarde vir geld. Gerieflike akkommodasie in 'n stil en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette V
1 nag
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Was beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gewees. Dankie. Baie lekker gebly. Plek is skoon en netjies en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Dankie, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrinda J
1 nag
5.0
Nov 2025

Ongelooflik ontspanne en veilig. Ek en my dogter het ongelooflik lekker gebly. Die plekkie het sommer soos huis gevoel. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, en die plekkie is sommer baie sentraal en naby aan alles waar ons graag wou wees. Ons het ook veilig gevoel, wat vir my belangrik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Wonderful. Fantastic! Could not have asked for a better stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Comfortable and affordable. A comfortable, affordable stay, conveniently situated for our purpose. Friendly, approachable hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons sal enige tyd weer hier bespreek. Ons het heerlik gebly. Mandi is 'n wonderlike gasvrou wat ons van die eerste oomblik af welkom laat voel het. Dit het gevoel asof ons mekaar al jare ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 594 Swart Straat, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA816c67d3d6ad13fffed944ff0089fe2d40a0f286309559d16d0860c679aacb97873397821573fb862461350b88fd54adf92c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 145 5 1 5 594 Swart Straat Pretoria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.8174145 28.2835182
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang