4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lemoenshoek Road, Barrydale, 6750, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Altevrede Farm Cottage is 'n bekoorlike kothuis in die pragtige Karoo, net 15 minute se ry vanaf Barrydale, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende olyfplaas wat deur die majestueuse Langeberge omring word. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met meubels, 'n ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Terence Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lemoenshoek Road, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Altevrede Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lemoenshoek Road, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang