Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
724 lekke plekke om te bly
Old Mill Lodge & Restaurant is op 'n volstruisplaas aan die voet van die Swartberge in Schoemanshoek. Verblyf is beskikbaar in selfsorg-e...
The Blue Cow Barn is op die pragtige Altonaplaas in Barrydale geleë en sigbaar van die pad af soos besoekers Barrydale op Roete 62 binnery. ...
Cango Accommodation Units is in Oudtshoorn, 'n stad wat veral bekend is as die volstruishoofstad van die wêreld. Die Kangogrotte is slegs 10...
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant is in Oudtshoorn, die streek wat welbekend is vir die volstruisplase, kuns en bekende besienswaard...
Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en ...
Beausoleil bied 'n romantiese wegbreek met sjarme in Bonnievale in die Breederiviervallei. Die gastehuis bied 'n keuse tussen eenhede met s...
[email protected] is in Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte geleë. Die dorp is op die bekende Kaapse Roete 62 in die Wes-Kaap geleë. Dit spog me...
Karoo House bied gehalteverblyf in die historiese deel van Montagu, en is sentraal geleë vir gaste om aktiwiteite en besienswaardighede in d...
Matjiesvlei Cottages is in die Matjiesvlei-vallei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitzdorp geleë. Die ongeloofl...
De Wawielhuis Calitzdorp is in die pragtige en bekoorlike dorpie Calitzdorp op Roete 62 in die hartjie van die Klein-Karoo geleë. De Wawielh...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer