+65
Gastehuis in Vanderbijlpark

Amadeus Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Natacha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Beautiful and spacious. Lovely stay in peaceful neighbourhood!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Good day. Thank you for your kind words. We appreciate it. Hope to see you soon again. Kind regards.

Christina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Will book again. My 2nd time staying here. Comfortable, neat studio room. Kitchenette allows simple breakfast or warming of food. Felt safe the whole stay. Easy to contact the host should there be queries. Stayed for a mix of business and pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Good day Christina Thank you for your kind words. We appreciate it. Hope to see you soon again. Kind regards, Michelle.

Dawie H
1 nag
5.0
Apr 2026

Puik diens, veilig, privaat. Baie lekker gebly. Vinnige vriendelike diens. Baie privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Goeie middag Dawie Baie dankie vir jou boodskap. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jou vinnig weer te sien. Gastehuis groete Annelise

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Good day Max Thank you for your kind words. We appreciate it. Hope to see you soon again. Kind regards Annelise

Essie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Beste gastehuis en diens. Skoon, netjies, vriendelike personeel. Meer as 'n 5 ster gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Goeie middag Essie Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Ons waardeer opreg. Hoop julle sommer weer binnekort te sien. Gastehuis groete Annelise

Kobus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very cost efficient, value for money. 2nd stay, very good and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Hi Kobus Thank you for your reply. We appreciate it. Hope to see you again soon. Kind regards Annelise

Suelette P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Perfect place. We stayed at Amadeus Guesthouse for two nights over the festive season and had a fantastic experience. Everything was exactly as described in the listing – nothing was out of place. The property was clean, well-maintained, and comfortable, making our stay very enjoyable. The staff were welcoming and attentive, and the overall atmosphere was warm and relaxing. We would highly recommend Amadeus Guesthouse to anyone looking for a stress-free and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Good afternoon Suelette Thank you so much for all your kind words. We appreciate it. Hope to see you soon again. Kind regards Annelise

Anonieme gas
1 nag
3.0
Jul 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Goeie dag. Ons wil graag omverskoning vra vir die ongerief. Jammer as dit ons oë gemis het. Ons sal definitief dadelik aandag gee daaraan. Sal seker met ons personeel gesels oor die geraas. Baie dankie vir u terugvoering. Gastehuisgroete

Riekie M
1 nag Gesin met tieners
2.0
Jul 2026

Nie waarde vir geld nie. Lugversorging maak nie warm nie, net koud. Geen warm water toe ons wou stort volgende oggend nie. Venster in badkamer kan nie toemaak nie - koue lug waai op jou as jy stort. Verkeerde WiFi kode, moes eers bel en vra vir die regte kode.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Goeie dag Ons wil graag onverskoning vra vir die ongerief. Ons wil net graag noem dat die lugversorger nuut ingestalleer was so 2 maande terug; hy werk 100%. Ons het dit weer gaan toets. Die WiFi is onlangs ook vervang. Daar is 2; eendag vang hy op die een en op ander dae die ander een. Ons sal werk maak aan die venster en kyk wat fout is en dit korrekteer. Die warm water word daagliks getoets voor die gaste inboek. Ons sal net weer daarna kyk en seker maak dit is reg. Baie dankie vir u terugvoering. Gastehuis Groete

Kobus J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Neat comfortable guest house. Will stay again. Very neat, comfortable large room. Host very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Good day Kobus Thank you for your reply. You are always welcome. Regards Annelise

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 281

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Mozart Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkZDE2OGQ0LWRiYjItNGQzYS05NTdmLWMyOTAwMDc1ZjlhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 8 Mozart Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.739907070346 27.830105626984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang