Vanderbijlpark Akkommodasie by Amadeus Guesthouse | LekkeSlaap
+6

Amadeus Guesthouse

56 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 56 resensies vir Amadeus Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ena M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ena M
Gesin met klein kinders

Aangenaam, gerieflik, baie netjies en skoon akkommodasie.

Rozaan, julle het 'n pragtige plek en dankie vir jul gasvryheid.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n reuse plesier om julle te akkommodeer.

Amadeus Guesthouse
Barbara C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara C
Besigheidsreis

Very nice and comfortable rooms for single, good for work and rest.

Very helpful staff, friendly and fulfilling additional wishes related to breakfast or help in printing documents. We could have stayed longer after check-out and we were served coffee. Environment very friendly, nice, orderly. Cottages and rooms very clean, comfortable and fully equipped. A very flexible and hospitable approach to guests. Wonderful dogs and other animals made our stay more pleasant. I highly recommend it for guests travelling professionally and for rest.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Thank you so much Barbara! It was such a pleasure to have you! Please visit us again when your are in SA again.
Best regards,
Rozaan

Amadeus Guesthouse
Cindy R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat netjies en skoon eenhede.

Diens is puik en almal baie vriendelik.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Cindy! Julle is altyd welkom!

Amadeus Guesthouse
Desré R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Desré R
Gesin met klein kinders

Die gasvrou onvriendelik en het nie eers in persoon kom seker maak alles is in orde nie. Net ‘n WhatsApp gestuur.

Die kamers - veral badkamers moet dringend opgegradeer word.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Desré, ek is regtig jammer dat dit jul ervaring was. Ek het saam met jou man deur die kamer gestap toe hy die sleutel kom haal het, daarom die WhatsApp aan jou. As ek bewus was van jul ongerief kon ek iets daaraan gedoen het. Ons het net nadat jul vertrek het, met opknappingswerk in elke kamer begin.

Amadeus Guesthouse
Dugald D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dugald D
Gesin met klein kinders

Baie lekker, skoon en vriendelike personeel.

Sien sterre.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie Dugald, vir jou terugvoer. Kom gerus weer, jul was 'n plesier om hier te hê.
Groete
Rozaan

Amadeus Guesthouse
Martin D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was baie vriendelik.

Sal daarvan hou as daar ontbyt bedien word.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Martin. Ons maak volgende keer 'n plan vir ontbyt.
Groete
Rozaan

Amadeus Guesthouse
Judy K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy K

Ons verblyf was uitstekend, die gasheer het seker gemaak ons het al ons geriewe en uit haar pad uit gegaan vir nog bespreking op kort kennisgewing.

Uitstekende gasvryheid!

Leanrie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanrie V
Enkelreisiger

Netjies en ordentlik.

Asemrowende gastehuis met 'n baie netjiese uiteensetting.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar, Leanrie. Kom kuier gou weer. Groete.

Amadeus Guesthouse
Petro V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Hulle het ons baie vriendelik ontvang. Alles verduidelik en was beskikbaar vir enige hulp wat ons sou benodig. Pragtige tuin met netjiese kamers

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie Petro, dit maak ons harte warm wanneer ons gaste 'n goeie ervaring geniet.
Groete tot volgende keer!

Amadeus Guesthouse
Reghard C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reghard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was mooi.

Baie dankie, ons het die marathon die volgende dag gaan hardloop.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Hi Reghard,
Baie dankie vir jul verblyf by ons! Hoop ons sien julle gou gou weer.
Baie groete

Amadeus Guesthouse
Marie-lee D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-lee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Ek is tevrede met die blyplek.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Marie-Lee, ek is bly jy het 'n heerlike verblyf gehad. Ons hoop ons sien jou gou weer. Groete

Amadeus Guesthouse
Stephanie M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Enkelreisiger

Stylvol, maar gemaklik.

Skoon, netjies met alles wat ek nodig gehad vir 'n besigheidsbesoek in Vanderbijlpark.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Hi Stephanie,
Baie dankie vir die terugvoer! Bly jy het dit so ervaar! Hoop ons sien jou weer!
Groete
Nadine

Amadeus Guesthouse
Suzette L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette L
Gesin met tieners

Warm en vriendelike blyplek.

Hoogs aanbeveelbaar, warm en vriendelike ontvangs.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie Suzette, kom kuier gerus weer!

Amadeus Guesthouse
Lize-mari G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari G

Waarde vir geld en baie netjies.

Was baie vriendelik ontvang.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Hi Lize-Mari,

Baie dankie vir jou terugvoer! Ons hoop ons kan jou gou weer verwelkom!

Groete,
Amadeus Gastehuis

Amadeus Guesthouse
Idonette S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idonette S
Besigheidsreis

Verblyf was gerieflik.

Vriendelike ontvangs en verblyf was gerieflik en smaakvol. Waarde vir geld.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Idonette. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Ons hoop ons sien jou weer. Groete

Amadeus Guesthouse
Johan B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

'n Pragtige gastehuis. Vriendelike diens en 'n heerlike ontbyt.

Amadeus Gastehuis bied regtig waarde vir geld. Dit is so mooi en heerlik ontspannend om net die rustigheid te geniet. Ons het heerlik gebly en 'n baie lekker ontbyt daar geniet! Sal definiitief weer gaan!

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Goeie dag Johan, baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer die kompliment baie! Ons hoop om julle verseker gou weer te verwelkom.

Groete,
Amadeus Gastehuis

Amadeus Guesthouse
Laetitia F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laetitia F
Gesin met tieners

Baie lekker rustig en veilig.

Veilige, stil omgewing. Mooi, netjiese kamers.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Goeiedag Laetitia,

Ons is so bly julle het dit geniet! Ons hoop om julle gou weer te sien! Baie groete.

Amadeus Gastehuis

Amadeus Guesthouse
Maritha J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maritha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Die stortdeure kort aandag. Dis 'n nagmerrie om te stort.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Goeie dag Maritha,

Jammer vir die ongerief van die stort deur wat nie lekker was nie. Ons sorteer dit uit en hoop ons kan dit volgende keer vir jul meer gerieflik maak!

Groete

Amadeus Guesthouse
Taryn E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn E
Gesin met tieners

Awesome.

Baie dankie vir die reëlings wat gemaak is om ons te akkommodeer. Dit was waarlik weer lekker om by julle oor te slaap.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Baie dankie dat julle weer by ons was. Ons hoop verseker om julle gou weer te sien. Groete.

Amadeus Guesthouse
Leon D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional friendly service.

Besondere goeie diens. En was baie behulpsaam.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop ons kan julle gou weer verwelkom. Groete en geseënde seisoen.

Amadeus Guesthouse
Nadia D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia D
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs, netjiese en skoon kamer.

Met ons aankoms is ons hartlik verwelkom, na ons kamers toe gewys. Die kamers was skoon en netjiese met al die nodig koppies, bekers, ketel, mikrogolf, yskas ens beskikbaar.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Hi Nadia, Dit was heerlik om jul hier te hê. Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jul gou weer te sien. Beste wense

Amadeus Guesthouse
Yolandie C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig mooi en skoon.

Baie mooi lekker plekkie. Mense is baie vriendelik. Plekkie is baie netjies en skoon.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Hi Yolandie. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly jul het dit geniet. Sien jou graag weer. Groete

Amadeus Guesthouse
Letso D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letso D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a fabulous stay! Thank you so much.

Thank you so much for such a pleasant stay. The booking process was seamless. The room was clean, the parking was safe, the area is close to amenities. I would definitely recommend the guest house. I also loved the communication. Thank you once again!

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Hi Letso, So glad you enjoyed your stay at Amadeus. We really hope to welcome you back soon again. Best wishes

Amadeus Guesthouse
Seipati L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seipati L
Saam met vriende

Perfect.

We really enjoyed our stay, the place was beautiful and clean, friendly staff and very safe. Definitely going back.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Hi Seipati, Thanks for your feedback. We're really glad you enjoyed it. We hope to see you soon again. Best Regards

Amadeus Guesthouse
Elize R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Matras kan miskien vervang word, andersins baie gerieflik.

Baie netjies en gerieflik.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Hi Elize, Jammer vir die ongerief van die matras en dankie vir die laat weet. Ons het die matras toe vervang. Ons hoop om jul gou weer te sien. Groete

Amadeus Guesthouse
Ben S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en stil omgewing.

Dankie, word altyd vriendelik ontvang, skoon, netjies en heerlike stil omgewing. Sal enige tyd daar bly en ook aanbeveel.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Hi Ben, Ons is dankbaar en bly jul verblyf was heerlik. Hoop om jul gou weer te sien. Groete

Amadeus Guesthouse
Marius V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld en goeie diens en geriewe.

Vriendelike diens, uitstekende ligging, veiligheid, netheid.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Hi Marius. Ons is bly jou verblyf was so lekker. Ons hoop om jou gou weer te sien. Groete, Nadine

Amadeus Guesthouse
Janine V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine V
Gesin met klein kinders

Privaatheid, skoon en netjies, en pragtige badkamers.

Die plek was pragtig en netjies en het die beste diens gekry, al wat nie gewerk het nie was die TV, maar verder het ons geen probleme gehad nie.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Hi Janine.
Ons is bly julle het dit geniet. Jammer oor die TV; as jy my laat weet het sou ek dadelik vir jou plan gemaak het. Maar hopelik sien ons julle 'n volgende keer weer. Groete, Nadine

Amadeus Guesthouse
Leonore K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonore K
Gesin met tieners

Baie gemaklik.

Ons het baie lekker gebly!

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Ons is bly jou verblyf was aangenaam, kom gerus weer.

Groete

Amadeus Guesthouse
Frans D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Was lekker. Sal dit aanbeveel.

James G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James G
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Werklik oulike kothuisies in tuin. Naby genoeg aan belangrike plekke en ook maklik bereikbaar. Baie vriendelike diens. My seun van 9 het egter gekla oor die dun matras wat op die opslaanbank is, kon die ysterpype op die lyf voel en dit maak raas deur nag as hy omdraai.

Hedley P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hedley P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en goed toegerus. Niks meer nodig as wat aangebied is.

Ontvangs was vriendelik, hulle was gereeld in verbinding rakende ons tyd van aankoms om ons te ontvang. Baie rustige omgewing en ons het vinnig tuis gevoel. Kamer was netjies en alles wat noodsaaklik vir ons is, was voorsien. Sal weer daar kom as ons weer na Vanderbijlpark-omgewing moet reis.

Charleen B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen B
Gesin met tieners

Baie tuis gevoel met alles daar wat nodig is.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs! Lekker rustig en diens was baie goed! Al was dit net 1 nag, het dit soos vakansie gevoel. Sal definitief aanbeveel vir ander mense!

Quanita H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quanita H
Saam met vriende

Kamer was mooi skoon. Vriendelike en flinke diens.

Voorlopige bespreking reeds gedoen vir volgende jaar.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie, sien julle volgende jaar weer.

Amadeus Guesthouse
Sunel V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sunel V
Gesin met tieners

Netjies en skoon, baie vriendelik.

In eenheid 3 was daar slegs 3 handdoeke vir 4 mense. My man wou net die stortkop draai om nie teen die muur te spuit nie toe die hele pyp uit die muur loskom, daar is duidelik al herstelwerk aan die pyp gedoen op 'n vroeëre stadium. Die gevolg was dat niemand van ons verder kan stort nie.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Hi Herman

Ek is baie jammer oor die onaangenaamheid, indien ons bewus was daarvan kon ons dadelik 'n plan maak.

Amadeus Guesthouse
Horst B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Horst B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel in Van der Bijl.

Met die intrapslag is ons baie vriendelik ontvang en daar is selfs plek gemaak vir my redelike groterige sleepwa. Die kamer was 'n juweel, skoon, netjies en vol verrassings. Die nabygeleë restaurante en inkopiesentrum is 'n bonus. Ons kom weer!

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie Horst. Ons sien uit daarna om jul weer hier te hê, gaste soos julle maak my werk 'n plesier.
Voorspoed met die nuwe tak hier in Vanderbijlpark.

Amadeus Guesthouse
Lindie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie S
Saam met vriende

Was ongelooflik baie lekker.

Baie skoon, netjies, gerieflik en personeel is baie vriendelik.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie Lindie, kom kuier weer.

Amadeus Guesthouse
Rena W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rena W
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies.

Dit was baie aangenaam en skoon verblyf.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie Rena.

Amadeus Guesthouse
Karen S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Besigheidsreis

Parkering probleem met baie motors.

Baie skoon en netjies, dankie.

Karla G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla G
Gesin met klein kinders

Wat 'n netjiese, kunstige plekkie met die vriendelikste diens!

Amadeus is baie netjies, goed ingerig en die tuin en dekor is regtig mooi. Dit is definitief kindervriendelik en die klein hasies en lawwe hond sorg vir groot pret. Rozanne, die gasvrou, was op die bol, baie vriendelik en tegemoetkomend en haar ontbyt is puik. Baie dankie, ons kom weer!

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie Karla. Ek is bly jul het alles geniet, ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete

Amadeus Guesthouse
Josef V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Waarde vir geld. Bekostigbaar. Mooi. Netjies.

Sal gerus weer by Amadeus Gastehuis bly wanneer ons weer Vanderbijlpark besoek.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie Josef. Julle is altyd welkom!

Amadeus Guesthouse
Vanessa V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

It was absolutely worth the money. Would recommend.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Thank you, Vanessa,, glad you had a good stay with us! Come again.

Amadeus Guesthouse
Grace M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grace M
Enkelreisiger

It was a pleasant stay.

The experience was great, received a warm welcome. I had a pleasant stay.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Thank you Grace, you are always welcome!

Amadeus Guesthouse
Taryn E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig. Vriendelik ontvang.

Ons het ons verblyf by Amadeus Guesthouse geniet al was dit maar net vir een aand. Baie dankie Rozaan vir julle gasvryheid.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Taryn! Kom kuier volgende keer langer.

Amadeus Guesthouse
Juanita B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Enkelreisiger

Gerieflik.

Sien sterre.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, kom gerus weer!

Amadeus Guesthouse
Joyce H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce H
Enkelreisiger

Vriendelik, hulpvaardig en gaan uit haar pad om mens te help.

Was 'n voorreg om daar te kan bly.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie Joyce, ons waardeer dit. Was lekker om julle te ontmoet en 'n bydrae in Andriessa se toekoms te maak!

Amadeus Guesthouse
Ronel S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Tops!

Ons was so verras en beïndruk met die losstaande eenhede in 'n pragtige tuin. Vriendelike ontvangs. Ruim, netjies en goed toegeruste eenheid en boonop word dit daagliks gediens. Fantastiese waarde vir geld. Gaan beslis weer daar tuis wanneer ons volgende jaar April daar is.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie Ronel. Ons kyk uit vir julle!

Amadeus Guesthouse
Gareth H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth H
Enkelreisiger

Great ambience!

Tastefully decorated! I like trees and grass.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Thank you, Gareth. We are glad you enjoyed the garden!

Amadeus Guesthouse
Sonja D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, pragtige plek en vriendelike diens.

Ons het 3 rustige aande by Amadeus Gastehuis tuisgegaan. Ons gasvrou, Rozaan het ons baie vriedelik ontvang en ons onmiddellik tuis laat voel. Ons kamer was skoon, baie goed ingerig met 'n klein yskas, mikrogolf en koffie/tee fasiliteit en smaakvol gemeubileer. Ons sal die daaglikse heerlike Engelse ontbyt, elke dag keurig met 'n variasie voorberei, mis. Amadeus Gastehuis het 'n goeie ligging en ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die lieflike komplimente. Kom kuier gerus weer!

Amadeus Guesthouse
Susan B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Enkelreisiger

Vreeslike oulike plekkie.

Ek was meer as tevrede met die plek, en die diens. Dis 'n pragtige plek, goeie ligging en sal dit enige tyd aanbeveel.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Susan. Kom kuier gou weer.

Amadeus Guesthouse
Sudre H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Sudre H
Gesin met tieners

Excellent accommodation and friendly staff.

We enjoyed our stay at Amadeus Guesthouse. The accommodation is excellent and the unit is well equipped. Tranquil surroundings, friendly warm hospitality and the location was perfect. The breakfast was delicious.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Thank you Sudre. You are all very welcome.

Amadeus Guesthouse
Japie H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie beïndruk.

Baie dankie Rozaan, dit was regtig baie lekker, al was dit net vir die een nag. Jy was baie vriendelik en behulpsaam met ouma se uitdagings. Glo ons sal jou weer sien.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Japie, julle is altyd welkom.

Amadeus Guesthouse
Coreen V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut stunning.

Alles wat 'n mens nodig het. Baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. 'n Juweel in Vanderbijlpark.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, ek waardeer. Julle is enige tyd weer welkom!

Amadeus Guesthouse
Lindie V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Enkelreisiger

Gerieflik en goed in gerig.

Personeel is vriendelik en behulpsaam. Parkering bietjie beknop wanneer die gastehuis vol bespreek is, veral as jy 'n groter kar het. Ontbyt was smaaklik en kamers mooi en gerieflik. Ligging ook baie goed vir my doelwit.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Lindie. Ons werk aan die parkering. Kom kuier gerus weer!

Amadeus Guesthouse
Morne V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ek sal enige tyd weer by Amadeus bly. Hulle is behulpsaam. Baie dankie.

Marli B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik.

Was maklik om te kry, is vriendelik verwelkom, die kamers was baie netjies en ons het baie veilig en welkom gevoel.

Amadeus Guesthouse's terugvoer

Dankie Marli.

Amadeus Guesthouse
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozart-straat 8, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkZDE2OGQ0LWRiYjItNGQzYS05NTdmLWMyOTAwMDc1ZjlhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 56 5 1 5 8 Mozart Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.739907070346 27.830105626984
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za