+56
Lodge in Pongola

Amakhosi Safari Lodge

River Suites
Vanaf
Vanaf R 9 976
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie luukse suites het 'n dubbelbed. Elke suite is geskik vir 2 volwassenes met lugversorging en 'n slaapkamer. Die eenhede het 'n badkamer met 'n bad, aparte stort en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a full board basis and include meals, tea and coffee, and game drive snacks.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Umntwana Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R 10 698
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Umntwana beteken "'n koninklike kind" in Zoeloe. Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het 'n oopplan-ontwerp met 'n ruim dek, 'n privaat borrelbad en 'n hangmat wat oor die rivier uitkyk. Ander geriewe sluit 'n kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a full board basis and include meals, tea and coffee, and game drive snacks

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
IsiGodlo Villa
Vanaf
Vanaf R 25 243
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

IsiGodlo beteken "hoofwoning". Dit is 'n privaat villa met 'n uitsig oor die kronkelende Mkuzerivier. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad het. Daar is ook 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, terwyl die sitarea 'n kaggel het. Buite is 'n privaat dek met meubels en 'n privaat swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Yskas
Kombuisie
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a full board basis and include meals, tea and coffee, and game drive snacks

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 9 976
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

R69 Farm Vergelegen, Magudu, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8f5c1b6797968d8db54a9939708188f31ce6f96707ade166f764372d4e7a0d1cda847cba1f21cfc74f881d0e88bb4a9ecdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 976 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R69 Farm Vergelegen Magudu 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-15:00 11:00 -27.664527453715 31.633510440588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang