Amande Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6 Christiaan Carstens Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Amande Gastehuis is in 'n woongebied in Moorreesburg en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis wat smaakvol versier is.
Die huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix, asook gratis WiFi.
Daar is braaigeriewe op die perseel en parkeerplek voor die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Thelma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Christiaan Carstens Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Gaste dink Amande Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 6 Christiaan Carstens Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang