7 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - 55 Beach Road, Amanzi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Amanzi op die Strand met sy lieflike see-uitsigte is 'n knus selfsorgwoonstel op die sewentiende verdieping in Amanzimtoti en bied slaapplek aan 7 gaste.
Hierdie woonstel wat na die see front is geskik vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 1 dubbelstapelbed met 'n driekwartbed bo waarop 2 volwassenes en 1 kind kan slaap, en daar is nog 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die tweede badkamer het 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye om die viersitplek-etenstafel geniet. Die sitarea het 'n TV met 'n see-uitsig. DStv is beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag.
Die kompleks bied onderdakparkeerplek, 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, 'n wassery en toegang tot die strand. Addisionele parkeerplek vir voertuie en sleepwaentjies kan by die ontvangskantoor gereël word.
Amanzi op die Strand is net 350 m vanaf Toti-winkelsentrum, 500 m vanaf Splash Waterworld, 3 km vanaf Galleria-winkelsentrum en is ook naby verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 55 Beach Road, Amanzi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Amanzi op die Strand het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Beach Road, Amanzi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang