- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Boundary Road, Sunwichport, Port Shepstone, 4021, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Amaroo Guest House & Bush Cabins is geleë in 'n stil doodloopstraat in die oulike dorpie Sunwichport, Port Shepstone, en bied gemaklike selfsorgverblyf vir gaste wat 'n rustige kuswegbreek soek.
Die eiendom bied verskeie verblyfopsies, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n privaat of gedeelde badkamer met 'n stort, bad of albei. Gaste het toegang tot 'n plonspoel, kombuis, sitkamer, kroeg en braai-area. Daar is 'n groot onderdak-vermaaklikheidsarea met braaigeriewe en 'n pooltafel.
Linne, kussings en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Ontbyt en ander maaltye kan teen 'n bykomende koste gereël word, en wasgoedgeriewe is teen 'n bykomende fooi op die perseel beskikbaar. Die ongelisensieerde kroeg kyk uit op 'n groot vuurput en braai-area, en gaste is welkom om hul eie drankies saam te bring. Die eiendom beskik ook oor 'n ruim tuin en buitesitplek. Pragtige welige tuine wat aan 'n natuurlike woud grens.
Amaroo Guest House & Bush Cabins is gerieflik geleë naby blouvlagstrande, winkels en restaurante. Sunwichport se strand het 'n soutwater-getypoel wat geskik is vir beide kinders en volwassenes. Die instansie maak ook voorsiening vir privaat funksies, insluitend verjaarsdae, troues en spanbou-geleenthede.
Bespreek die hele huis en kry afslagpryse.
6 slaapkamers, 3 badkamers, patio, volle gebruik van die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Glenda Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 30 Boundary Road, Sunwichport, Port Shepstone, 4021, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Amaroo Guest House & Bush Cabins het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Boundary Road, Sunwichport, Port Shepstone, 4021, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang