Gastehuis in Kuruman

Amaziah Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Febe D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjiese oornag verblyf in die Noord-Kaap. Amaziah Guesthouse het netjiese, ruim kamers met heerlike lugversorging. Die tuin is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Ons is bly om te hoor dat u die netjiese, ruim kamers en die lugversorging geniet het. Dit is ook lekker om te weet dat die tuin vir u besonders was. Ons hoop om u binnekort weer by Amaziah Guesthouse te verwelkom! Dankie vir die terugvoer.

Chimorne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ek beveel dit definitief aan vir oornagstop. Veilige parkering, koffiegeriewe en beskuit. Pragtig uitgerus en skoon linne. Fotos is realisties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Dankie vir die terugvoer, ons is baie bly julle het dit geniet by Amaziah Gastehuis!

Catharina H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Welcoming, easy, superb comfort. A superb guest house with so many wonderful touches. The lounge area equipped with a coffee machine and French press, multiple tea options, toaster, air fryer and microwave (not to mention the tub to leave the dirty dishes) was an especially welcome find. Our charming and welcoming host gave the impression that nothing would be too much trouble, and when we created a bit of hassle with the door keys, she was very quick to help without any hint of irritation. Don't even consider other options if you ever have to stay over in the Kuruman area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Thank you so much for this wonderful review! We’re delighted that you enjoyed the many little touches and found the lounge area so useful during your stay. It was truly a pleasure hosting you, and I’m glad I could assist quickly when the keys caused a bit of trouble — these things happen, and it was no hassle at all. Your kind words and recommendation mean a great deal to us. We would love to welcome you back whenever you’re in the Kuruman area again!

Anton V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Baie professioneel en vriendelike diens. Sal die verblyf beslis weer volgende keer gebruik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Was amazing! Daar is alles wat jy nodig het plus ekstras soos Doom, Peaceful Sleep, beskuit ens. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Het al die inligting in 'n netjiese lêer en aanbevelings oor veilige plekke om te koop en te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Baie dankie vir julle mooi terugvoer! Ons is bly dat julle alles gehad het wat julle nodig gehad het en die ekstra’s kon waardeer. Dit was ’n plesier om julle te ontvang, en dankie dat julle die vriendelikheid en inligting raakgesien het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Philie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Aangenaam. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

5 star. Clean and nice guesthouse. Excellent service. The surprise packet for the road. That was so nice of them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Thank you for the review, it was a pleasure to host you at Amaziah!

Suzaan R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Elrinda en Lizbe is baie gasvry en het baie oulike verblyf. Ons is hartlik ontvang en alles was perfek ingerig. Die aparte kombuis/kuierarea is baie oulik ingerig en ons sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Dit was so lekker om jul te ontmoet. Ons is bly julle het die tydjie by Amaziah geniet!

Eras B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Aangenaam, vriendelik, uitstekend. Dit is een van die aangenaamste, vriendlikste, mooiste verblyf wat ek al in gebly het in my vele oornag geleenthede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Eras, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was ʼn groot plesier om julle hier by Amaziah te kon ontvang! Ons is bly julle het dit geniet.

Kobus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oornag verblyf. Hierdie is 'n uitstekende gastehuis in Kuruman, geleë in 'n baie stil area. Die kamer is baie smaakvol toegerus en daar is 'n verskeidenheid van koffie beskikbaar in die kombuis. Die ontbytpakkies was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elrinda
Amaziah Guesthouse
Baie dankie Kobus, ons is bly julle het dit geniet by Amaziah!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elrinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Engelbrecht Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc76f2c00b98d1d550a1c7ba8c118c51117062470dab67daa579be968ad914db3af3f0f8a3121e62a34e3209710607f57499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 3 Engelbrecht Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.455732000524 23.425495775463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang