+109
Gastehuis in Kuruman

Amaziah Guesthouse

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Engelbrecht Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Amaziah Guesthouse is in die dorpie Kuruman in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis is in 'n stil woonbuurt met gerieflike toegang tot die R31 en N14 snelweë.

Gerieflike verblyf word in 5 smaakvol versierde gastekamers met en suite-badkamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n slim-TV met DStv en Netflix.

Die gastehuis het 'n braai-area en weens die grootte van die huis, die tuin en die stoeparea, kan gaste rus en ontspan.

Daar is verskeie besienswaardwaardighede om te besoek soos die Oog van Kuruman, Moffat Sendelingstasie, Wonderwerkgrot en Boesmansgat-sinkgat.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Febe D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese oornag verblyf in die Noord-Kaap. Amaziah Guesthouse het netjiese, ruim kamers met heerlike lugversorging. Die tuin is pragtig!
Jan 2026
Chimorne V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek beveel dit definitief aan vir oornagstop. Veilige parkering, koffiegeriewe en beskuit. Pragtig uitgerus en skoon linne. Fotos is realisties.
Des 2025
Catharina H
Saam met vriende
5.0
Welcoming, easy, superb comfort. A superb guest house with so many wonderful touches. The lounge area equipped with a coffee machine an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Anton V
Besigheidsreis
5.0
Baie professioneel en vriendelike diens. Sal die verblyf beslis weer volgende keer gebruik. Baie dankie.
Jun 2025
Elna V
Saam met lewensmaat
4.8
Was amazing! Daar is alles wat jy nodig het plus ekstras soos Doom, Peaceful Sleep, beskuit ens. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Het al die inl...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elrinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3 Engelbrecht Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Amaziah Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Engelbrecht Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc76f2c00b98d1d550a1c7ba8c118c51117062470dab67daa579be968ad914db3af3f0f8a3121e62a34e3209710607f57499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 3 Engelbrecht Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.455732000524 23.425495775463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang