- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Engelbrecht Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Amaziah Guesthouse is in die dorpie Kuruman in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis is in 'n stil woonbuurt met gerieflike toegang tot die R31 en N14 snelweë.
Gerieflike verblyf word in 5 smaakvol versierde gastekamers met en suite-badkamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n slim-TV met DStv en Netflix.
Die gastehuis het 'n braai-area en weens die grootte van die huis, die tuin en die stoeparea, kan gaste rus en ontspan.
Daar is verskeie besienswaardwaardighede om te besoek soos die Oog van Kuruman, Moffat Sendelingstasie, Wonderwerkgrot en Boesmansgat-sinkgat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elrinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3 Engelbrecht Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Amaziah Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Engelbrecht Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang