- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 4 Shrike Avenue, Beacon Bay, East London, 5214, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Amazing Grace Guesthouse is in Beacon Bay, Oos-Londen, slegs 5 km vanaf die sakekern en 8 km vanaf Oos-Londen Lughawe. Die gastehuis is naby Eskom Park en die Retail Park-winkelsentrum.
Verblyf word in koningin-, dubbel en 2-bedkamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is elke oggend 'n buffet-ontbyt in die eetarea en 'n gemeenskaplike kombuisie met 'n mikrogolf, stoof en 'n yskas vir selfsorg.
Die gastehuis bied ook 'n sitkamer, onderdak buitebraai-area met sitplek, boma met sitplek en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Sindiswa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Shrike Avenue, Beacon Bay, East London, 5214, Oos-Kaap
- Gaste dink Amazing Grace Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Shrike Avenue, Beacon Bay, East London, 5214, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang