Amazing Grace Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Amazing Grace Guesthouse is in Beacon Bay, Oos-Londen, slegs 5 km vanaf die sakekern en 8 km vanaf Oos-Londen Lughawe. Die gastehuis is naby Eskom Park en die Retail Park-winkelsentrum.

Verblyf word in koningin-, dubbel en 2-bedkamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is elke oggend 'n buffet-ontbyt in die eetarea en 'n gemeenskaplike kombuisie met 'n mikrogolf, stoof en 'n yskas vir selfsorg.

Die gastehuis bied ook 'n sitkamer, onderdak buitebraai-area met sitplek, boma met sitplek en 'n swembad.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amazing Grace Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R786 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za