+39
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Heerengracht Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ambassador Lodge is in die stil buurt Royldene in Kimberley geleë.

Die lodge bied verblyf in 15 unieke kamers. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad. Die kamers het TV's met sekere DStv-kanale en lugversorging.

'n Volledige ontbyt word elke oggend bedien. Daar is ander geriewe soos 'n trou- en funksie-venue, 'n swembad, grasdaklapa met 'n koidam en 'n privaat kroeg.


Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louise C
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, rustig en vriendelik. Ons het baie lekker oorgeslaap oppad van die Kaap na Johannesburg. Ambassador Lodge is skoon, netjies, en rustig...
Sien meer
Jan 2026
Marisa J
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Personeel is baie vriendelik. Baie netjiese kamer. Die omgewing is stil en rustig. Die ontbyt was besonders en 'n groot verskeidenhe...
Sien meer
Des 2025
Pieter C
Besigheidsreis
5.0
Dit was 'n aangename ervaring. Dit was baie lekker, en die ontbyt was uitnemend. Die lugversorger het ongelukkig nie behoorlik gewerk nie.
Sep 2025
Karen V
Saam met lewensmaat
5.0
By julle kuier ek graag weer! Hartlik ontvang, heerlik geslaap en 'n hemelse ontbyt geniet! Baie dankie vir die moeite met my vergete goed - by julle ...
Sien meer
Mei 2025
Morne C
Besigheidsreis
4.6
Will definitely stay here again. Nice place and nice people. Good food and atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 22 Heerengracht Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ambassador Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Heerengracht Avenue, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqA2NOTOO4SCx8SVxsNyHtkYMpbp5tyFM411UUGEYxqGgwjtoU0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 22 Heerengracht Avenue Royldene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.760818 24.749767
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang