+48

7 gaste

4 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 97 Ameib Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas Sien kaart

Beskrywing

Ameib Nest is bied selfsorgverblyf in Kleine Kuppe wat ideaal vir die hele gesin en vriende is.

Die ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n toilet en 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder is daar 'n braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die IJG Trails en Ryklief Hill is binne stapafstand vanaf die verblyf, terwyl The Grove Mall 1,6 km ver is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Kholeka Z
Gesin met tieners
5.0
Great accommodation, and a very friendly host. The accommodation was up to standard, clean, and well maintained. The host was also very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Sanri P
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay - will definitely rebook. It was a really good house with great facilities - everything you need and more for a family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Karin S
Gesin met tieners
5.0
Absolutely recommendable if you are looking for accommodation in Kleine Kuppe. Nothing to fault, it is a great spacious house and we wo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Danielle L
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik en silwer skoon. Goeie kommunikasie. Baie gerieflik en silwer skoon.
Jul 2025
Abigail R
Gesin met tieners
5.0
Amazing. Joyce is a wonderful accommodating host and the place is beautiful and spacious. We had a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joyce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 97 Ameib Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Ameib Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

97 Ameib Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0fa9c8bf444db79f5e556a8ad8f983c967f470200d303d708afc67618ace58bda9dcdde85039f68e02b841fa6ec11ed2eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 97 Ameib Street Kleine Kuppe Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.619569361023 17.103709280491
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang