Amina Boutique Hotel
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Whitford Street, Schotsche Kloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Amina Boutique Hotel is meer as 120 jaar oud en is in 'n vyfkamer-boetiekhotel in Schotsche Kloof, Kaapstad omskep.
Elke kamer is deurdag ontwerp om 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van die stad te skep. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Geriewe sluit 'n swembad, infrarooi-sauna, hoëspoed WiFi, daaglikse skoonmaakdienste, lugversorging, 'n Kontinentale ontbyt, luukse linne, handdoeke en seep, 'n Nespresso-masjien in elke kamer en slim-TV's in. Daar is ook 'n gemeenskaplike eet- en werkspasie met vars koffie en tee wat regdeur die dag beskikbaar is, asook buitesitplek teen die majestuese agtergrond van Tafelberg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Whitford Street, Schotsche Kloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Whitford Street, Schotsche Kloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang