Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Elvis Presley
- Selfsorg
- Marilyn Monroe
- Selfsorg
- James Dean
- Selfsorg
- Solderwoonstel
- Selfsorg
Huisreëls
Die huis word elke 7 dae skoongemaak. Meer gereelde skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Afslag is beskikbaar vir verblyftydperke van langer as 5 dae. Kinders van 8 en ouer betaal die volwasse tarief.
Kinders tussen 4 en 8 betaal halfprys, en kinders onder 4 bly gratis.
Aandete kan bedien word indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
728 27th Avenue, Villieria, Pretoria, 0084, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang