+23

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hester P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlike vars skoon oornagverblyf, vriendelik ontvang deur Ilani. Heerlike skoon netjiese plek, kamer ruik baie lekker en alles soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Vriendelik. Baie lekker gebly. Boeta het ook gehelp toe ons 'n pap battery gehad het. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

German R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great service. We had an awesome stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

7 star accommodation. What a royal stay we had! Elaine catered for everything from a hair dryer to a clothing iron. There aren't enough stars on this review to rate Amper Daar because I would give it 7 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjies. Veilig. Waarde vir geld. Baie dankie vir die welkome ontvangs. Jy is voorwaar 'n gasvrou duisend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

'n welkome comfort op die lang pad. Amper daar is die perfekte pitstop op jou reis Kaap se kant toe of terug! Hulle stap die ekstra myl om mens te laat welkom voel, en ons het die moeite met reëlings en aandete so waardeer. Netjies, veilig, amazing waarde vir geld, en troeteldiervriendelik vir selfs ons 4 honde-kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilani
Amper Daar
Was lekker om te ontmoet. En sien uit om julle volgende Desember weer te sien as julle dalk hier verbykom.

Carien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Amper daar was vir ons 'n heerlike rustige oornagplek. Heerlik gebly. Pragtige plek. Sal graag weer daar wil oorbly. Stil en rustige omgewing na 'n lang rit en in 'n besige dorp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gaffie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die verblyf was modern, toegerus en netjies met vriendelike ontvangs. Heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel vir 'n vinnige oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janco P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie mooi, modern en alles wat mens nodig het. Baie mooi, moderne oornagplekkie. Alles wat mens nodig het. Goeie prys vir wat mens kry. Sal vir seker weer daar oorslaap wanneer ons reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

23 Stanbridge Road, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407dcb26eb9ce00b8608b7200ec329c9dd9a5e6a8259d436a474a835ae7f5049ee4aa116bd6d97c1ee7b358533d0a3c95889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 23 Stanbridge Road Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.350546648393 22.596213945893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang