Amper Daar

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rachélle U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

My ma hulle gaan definitief die woord versprei aan al hulle vriende. Ek het namens my ma en pa, albei 74 jaar oud, bespreek. En hulle kan nie uitgepraat raak oor hoe lekker hulle gebly het nie. Al was dit net vir 'n vinnige oorslaap. Ilani was die beste ooit! Sy het my ma hulle so welkom laat voel en so baie moeite gedoen. Dra asb. die boodskap so oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hyla V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Veilige, skoon en hartlike ontvangs. Heerlike, gemaklike, skoon oornagverblyf met 'n glimlag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
1 nag
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Lekker uitgerus, uitstekend dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourika M
1 nag
5.0
Okt 2025

Gemaklik en netjiese met 'n vriendelike gasvrou wat my ontvang en uitgesien het. Wat 'n wonderlike plekkie. Netjies, skoon en so gemaklik. Baie dankie vir jou vriendelikheid en vir 'n gerieflike oornagervaring, ek sal jou plekkie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
1 nag
5.0
Okt 2025

Wat 'n aangename lafenis! Amper daar is die perfekte oornagpunt in Beaufort Wes. Dit is 'n tuinwoonstel in 'n rustige buurt, met onderdak parkering. Die eenheid het 'n dubbelbed, yskassie, mikrogolf, ketel, strykyster en -plank, TV met streaming, WiFi en bowenal lugversorging. Maar dit is nie net die geriewe wat beïndruk nie, maar juis hoe die vriendelike Ilani alles bymekaarbring: slim uitleg van die eenheid sodat daar genoeg ruimte is, genoeg pakplek vir bagasie en klere, eetgerei en breekware, ruim stort en selfs 'n private area in die tuin om te ontspan. Enigste verbetering: die bed is redelik hoog; 'n korter persoon mag dalk 'n trappie benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilani
Amper Daar
Hello Jaco, baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit opreg. Dankie ook vir die voorstel van 'n trappie vir korter persone by die bed. Ons het enetjie wat ek by my in die huis hou wat ons dan uithaal wanneer gaste arriveer en ons sien dis dalk nodig. Hoop ons sien weer in die toekoms.

Lucinda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Warm hospitality made the brief stay feel special. Highly recommended. We arrived just before 11 after a long drive and were warmly welcomed by Ilanie and her daughter. The guest house was spotless, very comfortable, and provided a great night’s rest. The warm hospitality made the brief stay feel special. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venetia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Unit was of 5+ rating. Fantastic! Very friendly hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsty C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great location, safe and pet friendly. We loved our stay, our host was very accommodating and being pet friendly was a big bonus for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons sien jou beslis wees, amper daar! Hierdie was seker die beste verblyf waar ek in jare bespreek het. Skoon, netjies en die ekstra moeite was ongelooflik. Van die Netflix, lekker bed en klein goed soos strykplank en yster - het Ilani letterlik aan alles gedink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilani
Amper Daar
Was heerlik om julle te ontmoet. Ons sien uit na die volgende keer.

Tshepo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. Very good, the host was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilani
Amper Daar
Enjoyed hosting you and your family. Hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Stanbridge Road, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407dcb26eb9ce00b8608b7200ec329c9dd9a5e6a8259d436a474a835ae7f5049ee4aa116bd6d97c1ee7b358533d0a3c95889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 23 Stanbridge Road Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.350546648393 22.596213945893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang