+14

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Abc Hansen Africa (pty) Ltd P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Baie netjies en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madaleen
Anapaula
Baie dankie, hoop ons kan jou weer in die toekoms hier ontvang.

Christa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Gerieflik, smaakvol en heerlik. Madaleen was 'n wonderlike gasvrou, vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is keurig gemeubileer met ekstras wat ons spesiaal en tuis laat voel het. Die tuintjie en voëls was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Madaleen
Anapaula
Hi Christa, baie dankie vir jou resensie. Dit is my voorreg om gaste soos julle te ontvang!

Robin T
1 nag
4.8
Mrt 2026

Easy to find and walk into town. Friendly check-in and good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie netjies, goeie kommunikasie. Ons het 'n hartlike ontvangs gehad. Alles is daar wat nodig is, goed deurgedinkte verblyf, met pragtige tuin om in te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madaleen
Anapaula
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit sal lekker wees om julle weer in die toekoms hier te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madaleen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Delaport Straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f2c4e5a161e9aa6344ffcd546de844c7ffcd8d79c60ffea9953e94da1403ef4336eee8281661569f57f31bcac41ba823d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Delaport Straat Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0143715 20.4560122
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang