2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Van Der Spuy Road, Monte Vista, Cape town, 7460, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Anchor @ 4 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die perseel waarop die eienaar woon en is ideaal vir oornagverblyf of sakereise. Hierdie verbyf is in Monte Vista, Kaapstad geleë en binne maklike bereik van inkopiesentrums.
Dié bekoorlike eenslaapkamereenheid het 'n dubbelbed en is ideaal vir 'n paartjie. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, tweeplaatstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eetarea en die eenheid het 'n sitarea met 'n TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby N1 City-hospitaal en Panorama MediClinic, asook Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Henrietta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Van Der Spuy Road, Monte Vista, Cape town, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink Anchor @ 4 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Van Der Spuy Road, Monte Vista, Cape town, 7460, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang