Anchor's Rest

Selfsorg
Luukse Eenheid
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Anchor’s Rest bied 3 aparte selfsorgkamers. Elke kamer het 'n klein kombuisie, sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle selfsorgkamers het ekstra lang koninggrootte beddens en is toegerus met 'n slim-TV, gratis WiFi en paneelverwarmers. Elke kamer het 'n patio en 'n privaat buite-area. Die gemeenskaplike braai, boma en vuurput word deur al die kamers gedeel. Elke kamer bied slaapplek vir 2 volwassenes.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Paneel
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Paneel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

- Die instansie is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Die eenhede word nie tydens gaste se verblyf skoongemaak nie, maar dit kan wel vooraf versoek word.
- Enige skade wat gaste veroorsaak beloop 'n fooi.
- Respekteer asb. jou bure se rus en vrede.
- Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Roosmaryn Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46a41eba8ea4da440464411372409703488e05952a493411dabce97807a5f338e737f99c71cc3026566f6b13a54fd5ff4ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 20 Roosmaryn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3696202 18.1731239
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang