Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor's Rest

Selfsorg
Luukse Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n gastetoilet, asook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, wynyskas, groter yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n aparte opwasarea, washoekie en 'n spens. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n ingeboude binnebraai. Die sitarea het sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-slim-TV met Netflix. Stapeldeure lei vanaf die eerste slaapkamer, sitarea en kombuis na 'n stoep met 'n uitsig oor Dasseneiland, Tafelberg en die see.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne, badhanddoeke en 'n klein hoeveelheid koffie, tee, melk en suiker word met aankoms voorsien.

Huisreëls

- Die instansie is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
- Rook is verbode in die eenhede.
- Die eenhede word nie tydens gaste se verblyf skoongemaak nie, maar dit kan wel vooraf versoek word.
- Enige skade wat gaste veroorsaak beloop 'n fooi.
- Respekteer asb. jou bure se rus en vrede.
- Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosmarynstraat 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46a41eba8ea4da440464411372409703488e05952a493411dabce97807a5f338e737f99c71cc3026566f6b13a54fd5ff4ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 20 Roosmaryn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3696202 18.1731239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem