2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Broadway Street, Beacon Rock, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Andante is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Uvongo en is naby die strand, pier, winkelsentrums en besienswaardighede.
Die woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg wat 'n slaaparea met 'n dubbelbed, kombuisie en sitarea het. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Ander geriewe sluit 'n ingeboude klerekas, toonbank met 2 stoeltjies, 'n TV en gemaklike leunstoel in. Die woonstel het ook 'n stoep met draagbare braaigeriewe, 'n ronde stoeptafel met 2 stoele, 'n opvoubare droograk en 'n strandsambreel.
Die woonstel het sy eie ingang via 'n sekuriteitshek en daar is parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annemie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Broadway Street, Beacon Rock, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Andante het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Broadway Street, Beacon Rock, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang