+49
Gastehuis in Parow Noord

Angel's Corner

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Connie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig. Skoon en netjies. Aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mellisa
Angel's Corner
Middag meisie, Baie dankie vir die goeie review, ek waardeer julle! Groot blessings! Mellisa

Ilse V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Veilig, baie rustig. Aangenaam, sal weer daar gaan bly, regtig aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

BAAAAAIE LEKKKKKERRRR! Ons het baie lekker gebly. Melissa was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit so baie waardeer. Ek was saam met twee ander kollegas vir 'n opleiding; en sal enige tyd Angel's Corner aanbeveel! DUISEND DANKIES!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilona V
1 nag
3.6
Jun 2026

Bedompig en koud. Hierdie is kommentaar rakende my ondervinding en die fasiliteite, en geensins as kritiek bedoel nie. Met aankoms vroegaand was die eenheid op die hoek se vensters almal oop en die eenheid was yskoud. Dit was eers nadat die vensters ’n ruk toe was dat ek die sterk mufreuk in die eenheid begin ruik het. Dit kom nie van die bietjie muf bokant die stort nie, alhoewel daar spesifieke verf is om dit te verhoed. Dit was toe te laat om ander verblyf te soek. Die mufreuk kom uit nat mure wat oos en noord front. Ek het net een aand daar gebly. Ek moes die res van my verblyf later in die week daar kanselleer weens die gesondheidsrisiko vir my. Hierdie eenheid moet glad nie bewoon word nie totdat die waterdigting gedoen is. Ten spyte daarvan dat ek dadelik die probleem by die webtuiste aangemeld het, sien ek dis steeds te huur vir die tydperk waarvoor ek bespreek het. En ten spyte daarvan dat die plek nie bewoonbaar is nie, het die webtuiste steeds die volle betaling van R5 600 gehef. Daar is ’n asbesverwarmer teen die muur wat ten minste die koue effe gebreek het, maar nie die vertrek kon warm maak nie. Daar was nie elektriese komberse nie, wat beslis sou help. Die stort (klim twee ongemaklike skuins trappe na die stort, agter die badkamerdeur) se water is óf te koud óf te warm, ’n probleem wat voorkom by gasgeisers en mengkrane. Die bad het nie ’n handstort om gewasde hare af te spoel nie. Die bed in die slaapkamer is kliphard. Die handdoeke was oud en dun. Die twee enkelbeddens is in die vertrekkie waarin die kombuisie ook is. Daar is geen ander sitplek behalwe die beddens nie. Alhoewel ek nie gewoonlik ’n haardroër gebruik nie, wou ek nie in die koue uitgaan met nat hare nie. Die eienaar se skoondogter het gou vir my een geleen. Die omgewing is baie veilig, maar ek sou nie in die straat parkeer nie. Daar is parkeerplek vir net twee motors agter ’n hek wat nie sluit nie en self oop- en toegestoot moet word. Die tuintjie is pragtig versier. Ek kan net dink dat dit in die somer ’n heerlike kuierplek onder die bome is. Die gasvrou is baie vriendelik, en haar seun het die volgende oggend gehelp om my tasse in die kar te laai, iets wat moeilik is op my ouderdom. Ek het toe vir net R210 meer in ’n luukse eenslaapkamer-eenheid met verwarming, ’n groot en suite-badkamer, en ’n groot oopplan-leefarea en kombuis in Plattekloof gebly. Daar was ook baie parkeerplek agter ’n outomatiese hek.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Sharleen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Beautiful unit, friendly received in a lovely peaceful area. Friendly received, peaceful, close to shopping malls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mellisa
Angel's Corner
Baie dankie vir die mooi review, ek waardeer julle oukies baie. Julle is supersterre en dit was voorwaar 'n voorreg om julle te huisves! Kom gerus weer! Mellisa

Carolyn L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Sweet spot! Easy, clean and comfortable. Close to all amenities and entertainment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mellisa
Angel's Corner
Thank you so much, Carolyn. I really appreciate the good review! Be blessed, my dear. Mellisa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mellisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Danie Theron Street, Parow North, Cape Town, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOui2UU4lbY9LtWx6JldWjuySbEgMKmEIbzMpVYcHuCMLYZp5cm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 Danie Theron Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.889995624449 18.572763906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang