Angel's Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenstraat 44, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Angel's Cottage is 'n knus selfsorghuis in Parys. Dit is ideaal naby die Vaalrivier en verskeie winkels in Breëstraat geleë, wat dit 'n wonderlike plek maak vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die bekoorlike kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in beide slaapakmers deel die badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het ook sonkragligte en gratis WiFi. 'n Aparte kamer dien as 'n kantoorruimte. Aan die agtetkant is daar 'n lieflike tuin vir gaste om in te ontspan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Suzelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Buitenstraat 44, Parys, 9585, Vrystaat
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenstraat 44, Parys, 9585, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom