Pick your preferred language

English

Afrikaans

+17
Selfsorg in Clarens

Angels View

8 gaste

3 slaapkamers

6 beds

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Angels View is 'n bekoorlike huis in die hartjie van historiese Clarens, bekend as die "Juweel van die Oos-Vrystaat". Dit bied selfsorgverblyf en spog met een van die beste uitsigte in die dorp.

Die huis kan tot 6 volwassenes en 2 kinders akkommodeer, met 3 pragtig ingerigte slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet in. Die tweede slaapkamer, met 'n dubbelbed, het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het twee enkelbeddens en twee uittrekbare kinderbeddens, en dit maak gebruik van die derde badkamer, wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die eetkamer-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof/oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n groot eetkamertafel en stoele om maaltye te geniet. Aangrensend aan die kombuis is 'n ruim sitkamer met 'n houtkaggel, ruim gemaklike sitplek en toegang tot 'n oordekte patio met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkering word vir gaste voorsien.

Clarens bied 'n verskeidenheid kunsgalerye, heerlike eetplekke, ontspannende dagspa's en opwindende avontuuraktiwiteite, wat verseker dat daar iets is vir elke lid van die gesin om te geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mariana M
Saam met vriende
5.0
Gerieflike huis met 'n pragtige uitsig. Die gerieflike sitkamer en stoep was 'n groot pluspunt vir vriende wat saam wou kuier. Alle geriewe was skoon ...
Sien meer
Des 2025
Ettiene B
Saam met vriende
5.0
Good. It was good. Must get backup water tanks; that will help a lot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Werner D
Gesin met klein kinders
5.0
Great view with a great stay. The accommodation was great. Two rooms on the 2nd floor with one extra bedroom below but with an entrance...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Nicole M
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient and pleasantly surprised at how nice it was. The views were amazing from the venue and we had a lovely stay. Our pets were s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Chane V
4.8
Netjies, billik, veilig en skoon. Baie netjies en groot. Pragtige uitsig.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jayd Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Angels View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

8 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3f55f5155b4670ec4f9f4eea9a5599482716dfe6386ee6e0de03a73713c00b1b0347512152efa9379c01124106fadf5e5b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 8 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.509249792049 28.41822233366
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang