- Slaapplek vir 144 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- R533, Graskop, 1270, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Angels View Hotel bied luukse verblyf in die hartjie van Graskop in Mpumalanga.
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Geriewe soos lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, 'n haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe is ook in elke kamer beskikbaar. Die Earth-, Grotto- en Panorama-eenhede het egter ook kombuisies.
Die hotel het talle geriewe op die perseel wat 3 swembaddens, 'n konferensiesentrum, troukapel, glasmarkiestent, amfiteater, koffiewinkel, mengeldrankiekroeg, restaurant, welweessentrum, spa, biblioteek en 'n gimnasium insluit. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 49
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R533, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Angels View Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R533, Graskop, 1270, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 144 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang