4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 102 Fontein Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Ani-Lem Selfsorg is ideaal geleë in die skilderagtige dorpie Ficksburg en is perfek vir oornagverblyf.
Hierdie kothuis kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n dubbelstapelbed met 'n enkelbed bo-op in die sitkamer. Dit het 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-minioond en stoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit maak oop na die sitkamer met sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief.
Gaste kry veilige parkering op die perseel. Van die besienswaardighede in die omgewing van Ficksburg sluit in die sneeubedekte Lesotho-berge en verskeie kersieverwante ervarings. Met Clarens net 'n entjie weg, kan 'n mens maklik beide die kreatiewe Oos-Vrystaatse juweel en die rustige verborge juweel Ficksburg ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 102 Fontein Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Ani-Lem Self-Catering het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
102 Fontein Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang