Ankervas
Beskrywing
Ankervas 1 beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 stapelbeddens wat geskik is vir kinders in die derde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die 2de badkamer n stort en wasbak. 'n Aparte gastetoilet is beskikbaar is die 3 de badkamer. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV in die leefarea. Buite is daar 'n stoep met braaiplek wat uitkyk oor die see en kranse. Die eenheid bied pragtige see-uitsigte. Gratis hoëspoed WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en ook geen beurtkrag nie. (Solar)
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ankervas 2 spog met 2 slaapkamers en 'n ruim badkamer en gaste toilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n wasbak, 'n stort en 'n toilet. Hierdie eenheid het geen braaigeriewe of 'n patio nie. Dit is slegs beskikbaar as daar geen gaste in Ankervas 1 se eenheid is nie. Die eenheid bied gratis hoëspoed-WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 438 Kiepersol Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang