Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Elmarie H
1 nag
5.0
Des 2025

Lekker gebly by Anne se plek. Ons het baie lekker gebly. Baie naby die see, lekker afgestap Supertubes toe. Gerieflike plek en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Heerlik. Baie vriendelike ontvangs. Die eenheid is klein maar 100% soos geadverteer. Dit was 100% geskik vir my doel en die eenheid het alles gehad wat ek nodig het. Dit is uitstekend geleë en naby alles. Dankie vir 'n heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Perfect location, lovely studio apartment. Had everything we needed and more! Such a lovely little place. Well kitted out with all sorts of electrical appliances including an air fryer which made it easy to do a supper in the room. Right behind Ninas restaurant too. Beautiful thick towels and crisp white bedding. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ons kuier was te kort. ‘n Skoon, netjies en goed toegeruste verblyfplek om by af te pak en die see te geniet. Wat werklik gerieflik is, is dat amper alles wat nodig is binne loopafstand is. Die kamers is lig en verfrissend met twee skuifdeure wat na buite oopmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip M
1 nag
5.0
Sep 2025

Good value. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gerieflike, snoesige, lekker sentraal geleë en rustig. Fantasties! Het so lekker geslaap en die kinders was mal oor die verblyfplek. Hulle wou nie huis toe nie. Vriendelike gasvrou. Dit was baie gerieflik om so sentraal te wees. Naby winkels, strand en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Really great. My sons enjoyed the one-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Alles wat ons nodig kon kry was daar. Sal beslis aanbeveel. Vriendelike gasvrou en skoon netjiese geriewe. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mare M
1 nag
5.0
Apr 2025

Lovely, cosy and clean place. Anna's place was just the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Very clean and comfy. Very neat and clean. Very comfy beds. I loved the decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

8D Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72546cd7344452a54f8abed4cd222284b3e4cc1f3d7eb4c9374bc497921279a1c027788fefd1082d5c11d7d39adb6eb84fb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 8D Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.032814034416 24.930108768464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang