2 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Mimosa Street, Delmar Place, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Anna's Place No. 2 is 'n knus ateljeewoonstel in Jeffreysbaai wat gemaklike selfsorgverblyf bied, ideaal vir 'n jong paartjie of sakereisiger.
Hierdie oopplan-woonstel is gemeubileer met 3 enkelbeddens in die leefarea wat oopmaak na 'n knus kombuis en eetarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die knus kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, braaipan, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien.
Gaste kan gratis WiFi en 'n braai-area geniet.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Mimosa Street, Delmar Place, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Anna's Place No. 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Mimosa Street, Delmar Place, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang