- Slaapplek vir 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 190, Kamanjab, Kunene Sien kaart
Beskrywing
Ann's Lodge & Camping is aan die buitewyke van die dorpie Kamanjab geleë. Verblyf word in 4 chalets en 4 kampeerplekke gebied.
Elke chalet het sy eie leefarea, kombuisie en braai-area. Die kombuisies is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, yskaste, breekware en eetgerei. Alle chalets het ook lugversorging.
Daar is 4 kampeerplekke elk met spasies vir 6 mense asook 'n ruim groep kampeerplek wat ideaal is vir 'n groter groep van tot 20 mense. Alle kampplekke het storte, onderdakareas, opwasgeriewe en braaigeriewe. Elektrisiteit is beskikbaar by elke kampplek behalwe vir die groot kampplek wat 'n groot groep kan akkommodeer.
Daar is 'n restaurant beskikbaar wat ontbyt middagetes en aandetes bedien. Daar is ook 'n kroeg beskikbaar en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Plot 190, Kamanjab, Kunene
- Gaste dink Ann's Lodge & Camping het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 190, Kamanjab, Kunene
Sien kaart- Slaapplek vir 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang