Ansta Farmhouse Self-Catering Units
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - C38 Main Road, Outjo, Kunene Sien kaart
Beskrywing
Ansta Plaashuis Selfsorg Eenhede is 'n natuur-geïnspireerde juweel, gerieflik geleë net langs die hoofpad na en van Etosha Nasionale Park in Outjo. Geleë op 'n rustige 1.5-hektaar eiendom, bied hierdie bekoorlike bestemming 'n ontspanne, gesinsvriendelike atmosfeer.
Die unieke selfsorg-eenhede is ontwerp vir gemak en bekostigbaarheid, elk met 'n aparte ingang, asook 'n goed toegeruste kombuis, badkamer en slaapplek.
Of jy nou saam met familie of vriende reis, daar is genoeg ruimte om 'n vakansie te geniet terwyl jy Outjo verken. Dit dien as 'n ideale keuse voor of na 'n besoek aan die beroemde Etosha Nasionale Park, en as 'n rustige oornagplek voor 'n lang reis terug na die lughawe. Wi-Fi-toegang is op aanvraag beskikbaar. Die eiendom is ook 'n wonderlike plek vir byeenkomste, met 24-uur-sekuriteit op die perseel.
Kinders kan die speelgrond geniet, terwyl beide plaaslike inwoners en besoekers welkom is om te ontspan en 'n piekniek onder die oop lug te hou. 'n Uitstaande kenmerk van die eiendom is 'n klein Himba-dorpie, waar gaste, teen 'n beskeie fooi, met die gemeenskap kan skakel en insig kan kry in hul tradisionele lewenswyse en ryk kulturele erfenis.
Ligging
- C38 Main Road, Outjo, Kunene
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C38 Main Road, Outjo, Kunene
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang