Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Outjo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Outjo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Outjo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Outjo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Outjo Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
VanafR1 100
R880
per nag, vir 2 mense
Hotel in Outjo

Etosha Hotel & Spa bied B&B-verblyf en is in Outjo in Namibië se Kunene-streek geleë. Etosha Hotel & Spa beskik oor 18 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het elkeen 2, 3 of 4 enkelbeddens en elke kame...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Outjo

Etotongwe Lodge is 1 km noord van Outjo en sowat 90 km vanaf Etosha Nasionale Park. Dié lodge bied 45 en suite-kamers met lugversorging. Die kamers is oor die perseel versprei en word omring deur inheemse tuine me...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
B&B in Outjo

The FARMhouse in Outjo is 'n B&B wat in Outjo geleë is en die ideale oornagverblyf bied onderweg na Etosha Nasionale Park. Dié gastehuis is net 500 m vanaf supermarkte en naby banke, apteke en ander geriewe. Verb...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Outjo

Kai-Oms Backpackers bied gerieflike verblyf in Outjo, die poort na Etosha Nasionale Park. Dis die ideale ligging vir dié wat die area wil verken of as ’n oornagblyplek vir gaste wat op pad is na Etosha Nasionale ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Outjo

Vanaf
R1 580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kunene, Namibia

Sasa Safari Camp is in die Ugabvallei in die Kunene-streek in Namibië geleë. Dis sowat 'n uur vanaf die gewilde Etosha Nasionale Park. Die safarikamp is uit natuurlike klip van die area gebou en dit skakel mooi in...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Outjo

Vanaf
R70
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kunene, Namibia

Mamselle Nature Camp is 'n paar km buite Outjo op die pad na Etosha Nasionale Park geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige privaat oornagverblyf. Verblyf is in 'n rustieke selfsorgeenheid of op 2 ...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Kunene, Namibia

Damara Mountain Chalets bied plaasverblyf tussen die dorpies Xhorixas en Outjo in Namibië. Dit is die ideale oornagplek vir gaste wat op pad is na of van Etosha Nasionale Park. Die verblyf bestaan uit 4 luukse kam...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Outjo

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Otjozondjupa, Namibia

Dié pragtige gastehuis is buite die dorp Otjiwarongo in die Otjozondjupa-streek van Namibië geleë. Die dorp is naby talle wildreservate. Lion's Den het slaapplek vir 12 gaste in 4 gastekamers en 'n selfsorg-eenh...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kunene, Namibia

Buschberg Guest Farm bied gerieflike verblyf op 'n Namibiese veeplaas en is 55 km vanaf die Suidelike ingang na die Etosha Nasionale Park. Gaste kan tussen 5 kamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk kies. Die ka...

Vanaf
R2 440
per nag, vir 2 mense
B&B in Kunene, Namibia

Vreugde Guest Farm bied verblyf waar sekere maaltye ingesluit is en is sowat 45,8 km vanaf Etosha Nasionale Park se Andersonhek. Dié beesplaas word deur ’n gesin bestuur en is die ideale basis vanwaar gaste dié ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za