+63

Antilles 38

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Faure Marine Drive, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Antilles 38 is in 'n veilige kompleks in Gordonsbaai, 'n hawedorp in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat by die see wil vakansie hou.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het dubbelbeddens en die gastetoilet het 'n bad en stort.

Die leefarea het 'n sitarea met 'n rusbank en TV, 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, skottelgoedwasser, stoof, oond, wasmasjien en mikrogolf toegerus.

Die huis het 2 dekke met 'n see- en berg-uitsig waar gaste kan eet. Daar is binne- en buitebraaigeriewe, veilige parkeerplek vir 2 voertuie en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot die strand met 'n toegangskaart en die strand is net 200 m vanaf die verblyf. Die kompleks het 'n klubhuis, gemeenskaplike swembad en tennisbaan.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 36 Faure Marine Drive, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Faure Marine Drive, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdad00f1d3832cffcbc891617d7925b29047c93e7f40d848ad187479d06023f9149415dcb78d7200d7b76f2942d0ebdf4b81d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 6) 36 Faure Marine Drive Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.143628913717 18.851213690368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang