Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Somerstrand

Cascades Self-catering Apartment 103

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Dorothy V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastic with 10 stars. The friendliest owner and host was there to answer any questions. This apartment was very neat, spacious and had a beautiful patio. Would go back anytime. Good security and felt safe. Walking distance to the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eileen
Cascades Self-catering Apartment 103
Good day, Dorothy. Thank you for your positive feedback. I am so glad you enjoyed your stay. You were a wonderful guest to host. We look forward to welcoming you back soon. Kind regards, Eileen

Vaneshrey G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

The best. My stay was amazing; hopefully, you'll hear from me again. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eileen
Cascades Self-catering Apartment 103
Thank you, Vaneshrey. Your feedback is much appreciated. We look forward to your next visit. Kind regards, Eileen

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul Z
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Netjies en skoon. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Gerieflik en gemaklik, kan aanbeveel word. Die woonstel op die 1ste vloer is modern, netjies en gerieflik. Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser was 'n fantastiese bonus en het die verblyf soveel lekkerder en gemakliker gemaak. Die hysbak is lekker vinnig en gerieflik en daar is nie nodig om trappe te klim solank daar krag is nie. Parkering is veilig agter die hek, maar baie knap; mens sal sukkel om met 'n bakkie daar te parkeer. Van die parkerings is onder die woonstelblok en ander is oop. First come, first served. Self check-in en check-out sal eerder verkies word. Die vensters was ongelukkig so vuil (van die verskriklike ooswind wat die see-lug van die kus in gebring het) dat mens nie die uitsig kon geniet nie. Verder was die woonstel baie skoon en netjies. Die uitvoubank in die sitkamer is ook baie gemaklik en slaan maklik op en af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chane D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Great holiday home. Amazing stay, just the bed was not king size and no tumble dryer as stated. Other than that, it's a great place and I will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2019

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eileen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 5)
Bespreek

39 Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e0782155ccb5e5507e00326e549acc1132d87039212f0ee4e32531bf0ff87c0d917ed048299ac35ba3da17f8923c71a5a7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 39 Marine Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -33.98692 25.67081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang