5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ombika Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamerwoonstel is geleë in die veilige Wild Olive-kompleks in die suidelike voorstede van Windhoek. Die slim-informele, kontemporêre woonstel het gemaklike meubels en is ideaal vir 'n gesin, paartjies, 'n groep vriende of twee kollegas wat op soek is na 'n gesellige plek om te bly wat maklik toeganklik is tot sentraal Windhoek.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n werktafel en 'n eetkamertafel met stoele. Hierdie area strek verder na die sitkamer met 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop na die balkon met buitemeubels. Veilige parkering is binne die kompleks beskikbaar. Die woonstel is teenoor The Grove Mall sowel as die Lady Pohamba Privaathospitaal geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Delmaree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ombika Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Door 5 at Wild Olive Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ombika Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang