6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1066 Appledore Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Appledore Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Ramsgate. Dit is die ideale verblyf vir gesinne of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek.
Die hoofhuis is op die boonste verdieping en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en stapelbeddens. Die badkamer word gedeel en is met 'n stort, wasbak en toilet ingerig.
Die oopplan-kombuis en -leefarea lei na 'n balkon. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die balkon het 'n ingeboude braai en 'n gasbraai. Vir vermaak is daar 'n TV, OV DStv, radio, DVD met AUX en HDMI-koppeling en gratis WiFi.
Alhoewel daar nie toesluitmotorhuise is nie, is daar veilige parkeerplek vir 3 voertuie, op die perseel agter 'n toesluithek. Klein troeteldiere is welkom.
Die eiendom is 1 km vanaf die Ramsgate Butterfly Valley, die Waffle House en Ramsgatestrand geleë. Die Riverbend Krokodilplaas en Southbroom Gholfbaan is net 3 km hiervandaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 21
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1066 Appledore Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Appledore Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1066 Appledore Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang