Ramsgate Beach Akkommodasie by Appledore Lodge | LekkeSlaap
+17
+17

Appledore Lodge

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appledore-weg 1066, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Appledore Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Ramsgate. Dit is die ideale verblyf vir gesinne of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek.

Die hoofhuis is op die boonste verdieping en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en stapelbeddens. Die badkamer word gedeel en is met 'n stort, wasbak en toilet ingerig.

Die oopplan-kombuis en -leefarea lei na 'n balkon. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die balkon het 'n ingeboude braai.

Verder is daar ook 'n aparte kamer weg van die hoofhuis af met 'n ingeboude braai vir diegene wat lekker wil kuier.

Alhoewel daar nie toesluitmotorhuise is nie, is daar veilige parkeerplek vir 3 voertuie, op die perseel agter 'n toesluithek. Klein troeteldiere is welkom.

Die eiendom is 1 km vanaf die Ramsgate Butterfly Valley, die Waffle House en Ramsgatestrand geleë. Die Riverbend Krokodilplaas en Southbroom Gholfbaan is net 3 km hiervandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Appledore Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Appledore Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Appledore-weg 1066, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Appledore Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appledore-weg 1066, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczNWI2YTY2LTc2N2EtNDZhNC1hNWI0LTNhN2ViNWY2MGU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1066 Appledore Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.893140508166 30.343597494056
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za