Pick your preferred language

English

Afrikaans

+38
Gastehuis in Kaapstad

Apricot Gardens Boutique Guesthouse

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Sweet Water Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Apricot Gardens Boutique Guesthouse is geleë op die berghellings bo Gordonsbaai met panoramiese uitsigte oor die hele Valsbaai tot by Tafelberg en Helderberg.

Verblyf bestaan uit 'n reeks luukse suites, kamers en 'n goed toegeruste selfsorg-suite. Bykomende geriewe in die eenhede sluit in 'n mini-kroeg, WiFi, DStv, privaat ingang, privaat patio en uitsigte oor die see en tuin. Die selfsorg-eenheid sluit 'n stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe in. Geniet 'n wandeling in die tuine en geniet die son op die verskeie swembaddekke rondom die swembad en ervaar die wonderlike sonsondergange op die pragtige terras.

Ontbyt word voorberei met die beste handgemaakte kos en word bedien in die eetkamer met 'n uitgestrekte uitsig oor die baai.

Apricot Gardens Boutique Guesthouse is in die hartjie van die Kaap, 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en Stellenbosch en 1 uur se ry na Hermanus en op pad na die Tuinroete.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Sweet Water Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apricot Gardens Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Sweet Water Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwYWI5ODk5LWUwZTEtNDUxYS1iNThmLTg4MmM1OWY4NmQwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Sweet Water Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.143226360478 18.91056060791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang