Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Linne en 'n vertrekskoonmaakdiens word voorsien teen R400 ekstra.
Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke saam.
Daar is 'n tweevoudige DStv-dekodeerder op die perseel en kan teen R50 per dag geaktiveer word by MultiChoice.
Die woonstel het skoonmaakgeriewe teen 'n addisionele koste, navraag kan by die woonstel-opsigter gedoen word.
Rook is verbode in die woonstel, maar die groot stoep is hiervoor beskikbaar.
Geen troeteldiere nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Queen Street, Aqua Pearl Apartment Unit 9, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang