+85
Selfsorg in Parys

Aqua View Riverside Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Sanet C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Ons verblyf by die gastehuis was puik en Lizzie was ongelooflik behulpsaam. Ons verblyf by die gastehuis was absoluut puik! Alles was netjies, skoon en baie gerieflik. Die atmosfeer was rustig en dit het regtig soos ’n tuiste gevoel. Lizzie was ongelooflik behulpsaam en vriendelik – sy het uit haar pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Haar diens en gasvryheid het ons naweek ekstra spesiaal gemaak. Ons sal beslis weer kom kuier en kan die gastehuis met ’n oop hart aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Wonderlike ervaring. Dit was my tweede keer en net nog aangenamer. Alles is 100% soos geadverteer en ek moet Lizzy uitsonder, sy is een juweel van 'n werknemer wat baie mooi na my behoeftes omgesien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Aqua View Riverside Guesthouse
Good day, Mercia. Thank you so much for visiting us again and the wonderful words about Lizzy.

Jaques P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Quiet and relaxed area and close to the town centre. We did not spend much time in the guesthouse, as we were there for a cycling race, but the room had everything we needed and is close to good restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Aqua View Riverside Guesthouse
Hi Jaques - Thank you for letting us know. We hope to see you again.

Kobus T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Mooi plekkie, diens great, by rivier. Baie lekker gebly, dankie, alles was great. Mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Aqua View Riverside Guesthouse
Baie dankie, Kobus. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek. Aqua view groete.

Tania B
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Waarde vir geld. Groot netjiese kamer. Vriendelike en goeie diens. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Helen
Aqua View Riverside Guesthouse
Good day Tania, we hope to see you back again.

Gordon H
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Good value for money at the price. Initially booked one room with multiple beds for our adult family. When we arrived, the ground floor rooms were not booked, so the hostess allowed us to use the whole house. We felt at home. The hostess was very friendly, accommodating, and non-intrusive. We had a great weekend. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie G
Kort verblyf
4.6
Apr 2022

Lizzie is amazing. Really neat and clean. Had a picnic down at the river and Lizzie went out of her way to help with blankets, glasses etc. They are pet friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2021

Great short stay. Good facilities and a warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2021

Gemiddeld. A.g.v ander gaste was ons verblyf onaangenaam, soveel so dat ons nie die tweede aand oorgeslaap het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Jaco K
1 nag
5.0
Nov 2020

Oornag na 'n lang dag. Blyplek was skoon en netjies. Baie lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Paulsen Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf10280b5354a4d7cf06e054d4a2f2375a2947664ca154216abdcb44eb27aaef4a81fdc0c8a4d104959ece76462d9795c01f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 1 Paulsen Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.894709531869 27.462337289515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang