Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aqua View Riverside Guesthouse

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paulsenstraat 1, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aqua View Riverside Guesthouse is in die hartjie van Parys langs die ingang van die Parys Gholfbaan. Die tuin het 'n klein deel wat grens aan die Vaalrivier.

Verblyf beskik oor 6 kamers wat geskik is vir 18 gaste. Al die kamers het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, yskassie, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n toegeruste kombuis vir groepbesprekings.

Geriewe op die eiendom sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.

Die gastehuis is binne stapafstand van die gewilde Bree- en Waterstraat af met antiekwinkels, klein winkeltjies en restaurante. Parys bied besoekers 'n reeks aktiwiteite soos riviervlotvaart, boogskut, verfbal, zipline en abseil.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 31 resensies vir Aqua View Riverside Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Jaar gelys 10

Ligging

  • Paulsenstraat 1, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Aqua View Riverside Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paulsenstraat 1, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmZjRkMmRkLTNhZDYtNGNiZS1hODdmLWY5M2FjYmM0MWYxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 1 Paulsen Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.894709531869 27.462337289515
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem