Aqua Vista Holiday Accommodation
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Barracouta Bend, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Aqua Vista Holiday Accommodation is in die kusdorpie Pennington aan KwaZulu-Natal se Suidkus.
Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 2 standaard-koninginkamers en 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers. Die kamers is smaakvol versier en bied 'n rustige en ontspanne atmosfeer. Elke slaapkamer het 'n tussendeur en dit kan saam aan 'n gesin of groep vriende verhuur word.
Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is ook 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorg-eenheid het 'n kombuis, 'n sitkamer met 'n TV met DStv, 'n privaat dekarea en 'n privaat ingang.
Die gastehuis het braaigeriewe en 'n swembad met sonstoele en 'n see-uitsig. Daar is ook 1 parkeerplek per eenheid op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Masango Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 37 Barracouta Bend, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Aqua Vista Holiday Accommodation het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Barracouta Bend, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang